Mahalia Jackson

Mahalia Jackson
Mahalia Jackson, ca. 1962
Agtergrondinligting
GeboortenaamMahala Jackson
Gebore(1911-10-26)26 Oktober 1911
New Orleans, Louisiana
Sterf27 Januarie 1972 (op 60)
Evergreen Park, Illinois
GenresGospel
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1927–1971
EtiketteDecca Coral, Apollo, Columbia
AssosiasiesAlbertina Walker, Aretha Franklin, Dorothy Norwood, Della Reese, Cissy Houston, Milton Brunson

Mahalia Jackson (26 Oktober 191127 Januarie 1972) was 'n Afro-Amerikaanse gospelsangeres. Sy was veral bekend vir haar kragtige, eiesoortige altstem en het een van die invloedrykste gospelsangeresse ter wêreld geword en so die eretitel "Queen of Gospel Music" gekry. Sy het sowat 35 langspelers (meesal by Columbia Records) opgeneem en onder haar kortspelers was talle wat goue status (meer as 'n miljoen verkope) bereik het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy